Spisok Na Perechislenie Obyazateljnih Pensionnih Otchislenij Blank

Spisok Na Perechislenie Obyazateljnih Pensionnih Otchislenij Blank 8,1/10 2847 reviews

The research question in this study involves the subjective experiences of quality of worklife (QWL) by alcoholics and non-alcoholics, in order to form an idea about the differences in such experiences, between the two groups. Personality is related throughout to QWL and alcoholism. Soal dan pembahasan spa polines 2017 2018. A sample consisting of 60 alcoholics and 58 non alcoholics was used.

Mentorskap in Christelike Leierskapontwikkeling met spesifieke verwysing na ”Lewende Woord Bedieninge”. Samsung proshivka nand.

Personality measurements were done by using Cattell's Sixteen Personality Factor Questionnaire (16-PF) whilst experienced QWL was measured with the self developed QWL-questionnaire. In order to test the hypotheses for this study, the data has been processed by using Pearson's Product-moment coefficient of correlation and t-tests. The results from the study indicate a significant relationship between personality and certain exclusive QWLdimensions for alcoholics. There is however, no significant difference in the subjective experiences of global QWL between alcoholics and non-alcoholics. Several personality factors have been identified as being related to alcoholism. Die navorsingsvraagstuk in hierdie studie betrek die subj ektiewe ervaring van gehalte van werklewe (GWL) deur alkoholiste en niealkoholiste, ten einde 'n begrip te vorm van die verskil in sodanige ervaring, tussen die twee groepe. Persoonlikheid word deurgaans in verband gebring met GWL en alkoholisme.

'n Steekproef bestaande uit 60 alkoholiste en 58 nie-alkoholiste is gebruik. Persoonlikheidsmetings is met die 16-Persoonlikheidsfaktorvraelys van Cattell gedoen terwyl ervaarde GWL met die selfontwerpte GWL-vraelys gemeet is. Ten einde hierdie studie se hipoteses te toets, is die data verwerk deur van Pearson se produkmomentkorrelasiekoeffisient en t-toetse gebruik te maak.

Die studie se resultate dui op 'n beduidende verband tussen persoonlikheid en sekere eksklusiewe GWL-dimensies by alkoholiste. Daar bestaan egter geen beduidende verskil in die subjektiewe ervaring van globale GWL tussen alkoholiste en nie-alkoholiste nie. Daar is etlike persoonlikheidsfaktore geidentifiseer wat met alkoholisme verband hou.